Eva in die 21ste eeu

Die twee skeppingsverhale…
Vrou en man word beelddraers van God genoem ... Eva van die 21ste eeu, dra jy God se beeld?
Eva, jy is anders as Adam, nie beter of slegter nie, nie swakker of sterker nie!
“Eva het toe ook 'n ego! ... en sy't hom steeds! ... en dissie Adam nie, dis haar eie.”
God met die waarhede uit die Woord konfronteer jou met soos Hy jou sien Eva in die 21ste eeu.  Wat is jou reaksie?
Eva van die 21ste eeu, jy het dieselfde God in die Tuin van Eden nog net so nodig vandag!
Eva en haar kinders - wat is karakter? / wat is 'n grense?
Eva-beskermer, bestuurder en bron!
Eva en haar seksualiteit / sensualiteit ...
Eva met 'n hart na God, haar Bruidegom, deur die stem van Sy Gees.

Word aangebeid as 'n eendag seminaar en is geskik vir damesgehore.

Loading...
Loading...