Wilderniswenke vir vroue

Wat jy kan verwag om in Wilderniswenke vir Vroue te leer: Temas wat hanteer word: Kies reg – en stick to it! /Hoekom ’n boek oor oorlewing en wildernis? Die potensiaal van jou wilderniservaring /’n Wildernis verander vrae in feite. Die rat race het ’n wildernis nodig.

’n Wildernis bring wysheid oor vriendskap ’n Wildernis leer jou jouself ken /’n Wildernis maak ons mense tussen robotte ’n Wildernis maak onvolwasse grootmense volwasse/’n Wildernis verander slagoffers in oorlewingshelde ’n Wildernis maak helde bruikbare gebrokenes/My wildernisstorie Die waarde van ’n “geestelike” wildernis/ Die vier terreine in die belewenis van my wildernis Waarde van die wildernis – vir my/ Navorsing oor die psigiese waarde van die wildernis Die geestelike waarde van die wildernis /Vrykom uit die wildernis kos jou iets God se meesterontwerp – die wildernis/ Oorlewing in ’n tropiese wildernis Nog verhale van oorlewing / Oorlewing ná verkragting, seksuele aanranding en vergrype My oorlewing ná vernedering /Lesse in die wildernis in die Bybelse tyd Bybelse #wildernisvroue / Natuurlike reaksies in ons oorlewingsituasies - Vrees - Angs - Woede en frustrasie / Depressie - Eensaamheid en verveeldheid / Skuldgevoelens Dimensies van oorlewing /Wie is jy in jou eie wildernis? Selfontdekking /’n #Wildernisvrou is ’n stylvolle vrou / ’n #Wildernisvrou is ’n koersvaste vrou Oorlewing en sistematiese denke /In ’n wildernis vasgeketting Jou WAT AS-wildernis se impak op jou toekoms - Vryheid of slawerny? Jou EK IS-wildernis se impak op jou toekoms ’n Wildernis van eensaamheid op ’n oorvol planeet Die wildernis van verkeerde besluite /’n Wildernis van egskeiding / ’n Wildernis van enkelwees Stigmas in die wildernis / My enkelstatus-wildernis / Die uitdaging van kinders in jou wildernis Maak klaar met die verlede – die toekoms is in sig! Wildernis en konstante verandering is sinoniem Oorlewing/Survival Ontwikkel betyds uitvoerbare, volhoubare vaardighede Waar is ek as God praat? / Droom jy nog? / Hoe praat God?/ Herken God se stem / Waarom kies ek vir minder? GPS na die beste jy! / Jou koersaanpassing – jou nuwe begin /Ekstra Wildernisskrifte vir #WildernisVroue

Wilderniswenke vir Vroue uitgegee deur Carpe Diem Media

  1. Monique Strydom"Vir Wanda was dit die liefde van Jesus wat haar gehelp het om daardie gebrokenheid te kon neem en hierdie boek te skryf op so ’n manier dat dit ’n inspirasie vir duisende ander gebroke vroue daar buite in die wildernis kan wees."
  2. Miems Odendaal"Wow mensies ek kan dit aanbeveel ek het net vandag myne gekoop by CUM, ek kan hierdie boek ni los ni. Wanda ek is nog net in di begin en het ni woorde ni maar het verseker al geleer en gaan verseker nog baie hier uit leer. AWESOME!"
  3. MA van Heerden"Hierdie is 'n besondere boek"

  4. Liesel Krause-Wiid (Willa Krause)"Ons almal smag na ’n lewe vol sonskyn, maar die enigste plek waar die son heeltyd skyn, is in die woestyn. Wanda deel in dié inspirerende boek hoe ’n mens in wildernistye opnuut bewus raak van God se tasbare teenwoordigheid in jou lewe. Elke vrou moet die boek lees."

  5. Madelein Grové"Ek het self al jou ma se getuienis gehoor verlede jaar by die Ruth Conference in Goodwood en dis WOW!"
  6. Melinda Bam-Bergh "Mag die stukkie van haar se lewe op ’n bladsy vasgevang, ten goede meewerk en jou die moed gee om op, rondom jou en vorentoe te bly kyk en te sien hoeveel ander voetspore ook al deur die pad is ... e?n dit gemaak het"
  7. Melissa Bam-Swart"Ek glo Widerniswenke vir Vroue is meer as net 'n samestelling van klomp feite, Hierdie boek is 'n hartslied van 'n vrou wat elke pyn omgekeer het in 'n 'testimony'!"
  8. Prof. Johan Smith (V!ta Amp)"Dis werklik ’n boek wat elke vrou in die wildernis sinvol kan help en begelei na stiller waters, oorwinning en ’n oorvloedige lewe."
  9. Louise Fourie"Wanda jou boek is kosbaar, soveel van elke dag se stap wat ons een of ander tyd moet hanteer. Dankie dat jy dit so goed kon saamvat en aan ons gee om ter enigetyd weer oop te slaan."
  10. Joan Theunissen"Wanda ek glo ek moes hierdie boek op die regte tyd kry om my te help deal met alles in my lewe.....ek is nog besig met hom en ek moet se ek kry baie antwoorde..."
  11. Elmarie Botha Pelser"Wow, jy het my sowaar gebless. Dankie vir die groot persent. Hier maak ons oop tot in die argiewe wat al baie jare toegesluit is en ek nie wil oor praat nie, oop. Wanda De Kock-Bam dankie vir jou uitdaging in die boek. "
  12. Zantie Swanepoel"Jou boek is uitstekend! Verseker 'n moet vir elke vrou. Dankie Wanda De Kock-Bam vir wie jy is en vir ons almal beteken."
  13. Goedeverwachting Farm"Wanda De Kock-Bam is inspiring, and a faithful woman of God. Haar storie en haar boek, sal jou inspireer in jou wildernis.."

Nuutgemaak

Maranatha Produksies

Bestelkode: MARD154 MARANATHA

Loading...
Loading...
Loading...