Projeck Vrouwees
Radio Kaapse Kansel 729AM maak 'n verskil aan die Weskus! Die Kansel-span met onder andere Wanda Bam en Sibongile Mofokeng (middel) wat hierdie projek 'n sukses gemaak het.
Radio Kaapse Kansel 729AM maak 'n verskil aan die Weskus! Die Kansel-span met onder andere Wanda Bam en Sibongile Mofokeng (middel) wat hierdie projek 'n sukses gemaak het.
Wanda en Mark is ambassadeurs vir Huweliksweek vanaf 1-7 September2015" Dis vir die nuus banner.
In hierdie maand se uitgawe van LIG is Wanda te siene met haar getuienis van Hoop en genesing. Koop die Juliemaand uitgawe van LIG en lees meer hieroor