Wilderniswenke vir Vroue "Ons keuses in ons lewe is, soos myne, soms nie die wat jou gewild maak of enigsins bewonderenswaardig is nie. Dit word graag gebruik vir die
« PREVIOUS
‹ PLAYBACK
STOP
PLAY ›
NEXT »
Let's get real with Wanda Bam
Wilderniswenke vir Vroue "Ons keuses in ons lewe is, soos myne, soms nie die wat jou gewild maak of enigsins bewonderenswaardig is nie. Dit word graag gebruik vir die
Wanda is reeds van jongs af betrokke by musiek en wen reeds op 7 jarige ouderdom 'n landswye talentkompetisie. Sy sing daarna in verskeie Provinsiale Kore gedurende haar skoolloopbaan.
Sy neem deel aan verskeie kompetisies en haal die semi-finale rondtes in Debuut en Crescendo.
Sy tree verskeie kere in die Staatsteater op by Musiekproduksies saam met Jannie du Toit, Laurika Rauch, Christa Steyn e a. Sy was ook betrokke by verskeie musiek verhoogproduksies soos "Gansdans" in 1986. In 1988 neem sy deel aan die plaatopname van die Voortrekkers by name "Voorinniekoor".
In 1992 ervaar sy die roeping om voltyds in 'n sangbediening te gaan. Hierna volg die haar eerste CD-opname getiteld, "U laat my leef". Sy onderneem verskeie toere saam met Manuel Escorcio, Oscar Ehrensperger, Jan de Wet, Piet Smit e a. Sy toer ook saam met verskeie Internasionale Kunstenaars waaronder Don Francisco en Steve Green. Sy tree op in Switzerland, Israel, Holland, Dubai en, België.
Wilderniswenke vir Vroue (NUUT), Praat met my! & Hoor wat ek sê!, Inspirasie vir ma & dogter, Beloofde Land (CD), Aanbiddingsbelewenis met NG Moreletapark (CD), WIX - Wenners in X'tus J-O-Y! Blydskap, Nuutgemaak, U laat my leef...
Gospelsanger Wanda Bam gesels oor heling ná egskeiding. Wanda vertel meer oor die lewenslesse wat sy uit haar egskeiding geleer het.
View Wanda's Photo Gallery
"Vir Wanda was dit die liefde van Jesus wat haar gehelp het om daardie gebrokenheid te kon neem en hierdie boek te skryf op so ’n manier dat dit ’n inspirasie vir duisende ander gebroke vroue daar buite in die wildernis kan wees."
Spirit, Soul and Body.