Wilderniswenke vir Vroue

Wilderniswenke vir Vroue is ‘n kombinasie van selfontdekking, selfontwikkeling en selforiëntering. Al die “Hoekoms?”, het nie antwoorde nie maar, beslis “Lesse geleer”. Uit elke seer en telleurstelling is daar nuwe les geleer, maar veral iets nuuts is van jouself ontdek. Hierdie ontdekking moet nou ontgin word en nuwe dimensies van jou menswees en potensiaal oopsluit. Wanneer ek oor hierdie onderwerp met jou gesels is daar 3 baie belangrike praktiese sessies wat in hetsy een oggend met ‘n damesoggend hanteer kan word of in ‘n langer vrouekamp opset, waar daar ook aan “jou- storie- skryf”, aandag gegee word. Dit is ‘n reis na ‘n wêreld van selfontdekking en ontwikkeling saam met God.

Loading...
Loading...