Die drie vroue kabaret vertoning

Vrou, die res van jou lewe ... is die beste van jou lewe!

Die lewe na getroude lewe, kinders en ‘n leë nes, impliseer nie ‘n doellose, vaal lewe nie…  “life begins at?”

Met Wanda de Kock (sangeres) ‘n 3 man orkes en twee dames as mede – aanbieders, word jy geneem na ‘n reis van selfontdekking en vryheid. ‘n Vryheid om jou mening te gee, ‘n vryheid om nee te sê en ‘n deernis met die vrou wat terugkyk na jou uit die spieël.  

Geskik vir damesgehore vanaf 30 jaar en op.  Hierdie vertoning vermaak die gehoor met 'n Keurspel van drama, poësie en sang, wat jou “vrouwees”  in al haar dimensies sal laat vier!

Korporatiewe funksies of net sommer ‘n “ladies – night” of “ladies - morning!”

Loading...
Loading...