God se stem in rus en stilte

God se stem in rus en stilte

Wat dryf jou?
Hoe lyk jou geestelike/emosionele EKG?
Sien ek myself soos ek regtig is? – Selfondersoek en praktiese interaksie en inoefening in gesinsverband.
WIL jy 'n koersaanpassing maak?
Aan die hand van praktiese denksisteem verandering?
Leef in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees
Leef HEILIG voor GOD ... Impakteer ... Wees Koninkryk!

Word aangebied as 'n Pinksterreeks in ‘n tydraam van 4 aande, naweekkampe of tweedag seminare.  Geskik vir mans- en damesgehore met Pinksterreekse of damesgehore in seminaarformaat.

Loading...
Loading...