Wanda Bam, lees haar gunsteling aanhaling en vertel hoekom dit soveel betekenis dra. Kyk die 'Bekendes se gunsteling aanhalings' Youtube video van VoelGoed TV.
"Wanda se bediening is geskoei op dit wat Ps 45:18 sê: "Mag deur my lied, die roem van U naam oor geslagte strek, sodat nasies U vir altyd sal prys!"Mag deur my lied, die roem van U naam oor geslagte strek, sodat nasies U vir altyd sal prys!"
"Ek het die foto geneem met ‘n naweek wegbreek in Kampsbaai. By die klein teater “Theatre on the Bay” het hierdie standbeeld my aandag getrek. Ek het vinnig die foto geneem en in die motor gespring."