Skryf vir die Gees Slypskool

Om te skryf is veel meer as om ’n klomp woorde in ’n dokument te tik. Dis terugsit en stilword, en die uiteindelike vloei van gedagtes op die skerm. Vanjaar dek die slypskool vyf genres om 150 aspirantskrywers vir gedrukte en digitale publikasies te help vorm.

Slypskool vir skrywers

Slypskool vir skrywers

Is jy mal oor skryf? Doen jy moeite met jou Facebook-boodskappe of blog jy? Dalk steek jy ’n onvoltooide manuskrip in die kas weg? Elke storie wat jy skryf, het die potensiaal om lewens aan te raak.

Wilderniswenke vir Vroue

Wilderniswenke vir Vroue

Wat jy kan verwag om in Wilderniswenke vir Vroue te leer: Temas wat hanteer word: Kies reg – en stick to it! /Hoekom ’n boek oor oorlewing en wildernis? Die potensiaal van jou wilderniservaring /’n Wildernis verander vrae in feite. Die rat race het ’n wildernis nodig.

Ma-wees

Ma-wees

Die grootste wonder en ook die grootste uitdaging van totale vrouwees is om 'n klein bondeltjie, 'n verlengstuk van jouself, in jou arms vas te hou en deur baba- kleuter- en tienertyd, ferm maar sag te werk aan die stukkie klei wat God aan jou toevertrou het. Nie 'n taak vir "sussies" nie! Melissa en Melinda is my grootste vreugde, my grootste uitdaging en my grootste leermeesters.

Loading...
Loading...